Modulekode | LCC 735 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | In hierdie module val die klem op aspekte van media-ontleding, synde gedrukte, elektroniese of nuwe mediavorme. Aan die hand van bestaande teorieë sal die media-aanbod ontleed word om die prosesse van boodskapvorming, manipulasie en oortuigingstrategieë te formuleer en te agterhaal. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Afrikaans |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App